Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-40%
Product media

StorietydChildren's Afrikaans Klein Grillie Spinnekop en Miesiemuis (8 Books)

R349

Retail: R580
About

This sweet Afrikaans 8 book bundle includes 2 hardcover story books and 2 colouring and activity books, as well as 4 first reading sticker books. These books are perfect for young children just learning Afrikaans. Titles include: Miesiemuis is Siek Plakkerboek; Miesiemuis in Die Kombuis Plakkerboek; Lawwe Lalie: Oupa Se Skatkis; Miesiemuis Gaan Visvang; Klein Grillie Spinnekop; Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die Plaas; Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek; and Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

Miesiemuis is Siek Plakkerboek

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Miesiemuis in Die Kombuis Plakkerboek

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Lawwe Lalie: Oupa Se Skatkis

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Miesiemuis Gaan Visvang

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Klein Grillie Spinnekop

Klein Grillie Spinnekop spring op ’n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het `n ander antwoord ... `n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die Plaas

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ’n hond-kat-koei raak ...? ’n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

read more
24 hours isn't exactly a lot of time

Unless you're Jack Bauer, of course. Which you aren't. He's fictional - and unless artificial intelligence has come a long way in a short space of time, you're very much real.

If you consider yourself a professional procrastinator, 24 hours is barely enough time to read your emails, let alone respond. Especially if you sleep the recommended ten hours a night.

But it's all we give you to capitalise on our great deals.

And you've just wasted five minutes reading this and wondering how to make the simple act of email reading last a full work day.