Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-69%
Product media

Smul LekkerAfrikaans Recipe Book Bundle (3 Books)

R249

Retail: R800
About

Vallei van melk en heuning

Die titel van die boek, Vallei van melk en heuning, se dit alles: die oorvloed van eenvoudige dinge. Riana maak kos uit die oorvloed van wat haar tuin en die vrugbare vallei haar bied. Sy se: “Ek het grootgeword met die idee dat niks verlore mag gaan nie en niks word gemors nie; daarom is dit 'n kookboek met resepte (en stories) van hierdie plaas." Die Wamakersvallei is ’n streek van uiterstes: van sidderende somerhitte tot snerpende sneeuwinters. Dit is boomryk en waterryk en geil. Die vreugde en die ellende, alles gebeur in oormaat, onder die wakende oog van die Sewe Susters van die Hawekwa-berge. Hierdie boek is die resultaat: van die oorvloed uit haar tuin. Vallei van melk en heuning word opgedeel in seisoene en die produk wat op daardie tydstip op die plaas en uit die omgewing beskikbaar is. Dit sluit ‘n wye spektrum van resepte in: van geurige elke-dag-kos, tot uithaler gebak om enige gas mee te beindruk. Maar altyd toeganklik, eerlik en onpretensieus. Tussendeur die resepte vertel Riana stories, en maak die meer as net ‘n resepteboek, inderwaarheid ‘n inspirerende lekkerlees boek wat jy nie net in die kombuis gaan lees nie.

Smullekker Vegetaries

Sonia en Jade se entoesiasme vir smaaklike, geurryke kookkuns sprankel behoorlik uit elke bladsy van Luscious Vegetarian! Dié boek bevat prettige en maklike vegetariese resepte wat met sorg gekies is om die voorkeure van jong werkende mense, bedrywige gesinne en hedonistiese gesondheidsbewustes gelyktydig te bevredig. Die resepte bevat alles en nog wat, vanaf vinnige disse vir elke dag, ligte happies en lekkernye, tot by suiwer sielskos en hedonistiese feesmaaltye en maak meestal van plaaslike bestanddele gebruik. Daar is ook bobaas-bakresepte en heerlike soet lekkernye. Hierdie boek is die begin van n avontuurlike liefdesverhouding met die vegetariese kookkuns.

Kruie Van Tuin Tot Tafel

Jy kan leer om jou eie kruie te kweek en sodoende sorg dat jy nie duur betaal vir kruie nie en ook op 'n gereelde basis kruie tot jou beskikking het. Die titel wys jou hoe om kruie te verbou en te oes. Van potte tot beddings in jou tuin. Kies uit die kruiekatalogus watter krui jy wil plant en volg die riglyne om jou eie kruie te kweek. Oes en stoor jou kruie uit jou tuin – ontdek wenke oor hoe om kruie te pluk, af te stroop, te kap, rol en op te sny.

 

read more
Writer's block

Ours is about 3 feet by 3 feet, and on our left is the account's block. The marketing block is down the hall.

We're joking. Obviously.

Ours is at least 5 by 5, and on Wednesdays we're allowed to write in coffee shops to maintain the illusion that we're "successful" and "writerly".

Coming up with a write up for the simple sake of a write up does, however, become difficult when we're staring complete lack of creativity right in the face. But apparently asking management to cancel all the deals for the day isn't a viable fix.

As they so delicately put it, it'd be like a comedian having the option to suddenly cancel a show if they're not feeling up to it. Not on our watch, they said. You'll do a write up whether you like it or not, they said. And be funny, they said.

So here we are, doing a write up and being funny.