Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-29%
Product media

Jaco JacobsZ is vir Zackie Boekpak 1 en 2 (10 Boeke)

10 Books
10 Books

R429

Retail: R600
About

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Product Features
  • 10 Books
  • Picture storybooks
  • Bedtime reading
Titles Include:
  • Z is vir Zackie: Die rowwe resies
  • Z is vir Zackie: Die paddapoets
  • Z is vir Zackie: Die beste boomhuis
  • Z is vir Zackie: Die perfekte pizza
  • Z is vir Zackie: Die pretpark
  • Z is vir Zackie: Die tent-avontuur
  • Z is vir Zackie: Die woeste toertjie
  • Z is vir Zackie: Die slymerige slake
  • Z is vir Zackie: Die dieretuin
  • Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel
read more