Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-27%
Product media

Madelie HumanTer wille van (Paperback)

R219

R300
Excludes shipping
1

R219

R300
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Danika was vir 'n kort rukkie dolgelukkig getroud totdat haar man, Ryk Terblanche, in 'n vreemdeling ontaard het. Sy verloor hulle ongebore baba nadat hy haar aanrand, en worstel steeds jare daarna met die verlies terwyl hy sy vonnis uitdien. Om die honger na haar eie kind te stil, word Danika 'n suksesvolle skrywer en werk as 'n vrywilliger by die neonatale afdeling van 'n hospitaal. Dit is hier waar Malan van den Heever haar raaksien ...

Maar Malan worstel met sy eie omstandighede. Hy het sy swanger vrou in 'n motorongeluk verloor en die smart dreig om hom in te sluk. Die medici kon hul tweelingbabas red, maar nie vir Reina nie. Dat hy nou alleen na sy pasgebore babas moet omsien, voel vir hom onwerklik en hy sukkel om afskeid te neem.

By die hospitaal sien hy hoe liefdevol Danika die babas vertroetel en vra haar om hom met die versorging van sy dogtertjies te help. Malan se skoonouers dreig egter om voogdyskap oor die tweeling te verkry, en sy prokureurvriend stel 'n gerieflikheidshuwelik voor ter wille van die kinders. Maar Danika sukkel om weer 'n man in haar lewe toe te laat, en Malan voel dat hy ontrou aan sy oorlede vrou is.

read more