Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-34%
Product media

Willie StrausSinkhuis Resepte (Paperback)

R249

Retail: R380
Excludes shipping

R249

R380
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Sinkhuisresepte is Willie Strauss se tweede kookboek en volg op Daar is 'n engel in my koskas (Human & Rousseau). Hierdie boek is propvol heerlike, pretensielose resepte.In sy Sinkhuis, een van die oorspronklike huise in Cullinan, maak Willie vinnige en maklike kos wat hy vir gaste as ’n visuele en kreatiewe fees voorsit. Die leser kan uitsien na meer as 100 smaakvolle resepte met bestanddele wat jy in jou koskas het. Willie se stories gaan jou laat glimlag en sommige sal jou laat terugverlang na jou ma en ouma se kombuis met bekende geure van anys, vleispastei, appelkoos en bros deegkors. Interessante nuutjies soos Vye-en-biltong-paella is ook op die spyskaart en Sinkhuisresepte sluit selfs af met peuselhappies vir jou dierekinders.Nostalgiese stories en resepte waarmee jy grootgeword het, is so deel van Willie dat jy nie kan help om met ’n glimlag na hom te luister of sy stories te lees en sy resepte te gebruik nie. Hierdie boek nooi jou om saam met Willie in sy Sinkhuis te kuier.

read more

You may also like

Avery Oak Ribbed Bedside Table

Me&Co

Avery Oak Ribbed Bedside Table

From

R1,199

R2,500