Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-40%
Vlak 1
Vlak 1

TippieSet of 2 Leer my Lees met Tippie Afrikaans Box Sets (20 Books)

20 Books
20 Books

R479

Retail: R800
About

Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks.

Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Vlak 1 
  • Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
  • Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
  • Tippie se Jas : Vlak1 boek 3
  • Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
  • Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
  • Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
  • Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
  • Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
  • Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
  • Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10

Vlak 2

  • Tippie en die boom:  Boek 1
  • Tippie en die haas: Boek 2
  • Tippie en die duur mat: Boek 3
  • Tippie en die leer: Boek 4
  • Tippie en die uil: Boek 5
  • Tippie se neus jeuk: Boek 6
  • Tippie en die mier: Boek 7
  • Tippie se kous: Boek 8
  • Tippie soek 'n boek: Boek 9
  • Tippie en die braai: Boek 10

Vlak 3

  • Tippie loop in die reen: Boek 1
  • Tippie en die perd: Boek 2
  • Tippie ry fiets: Boek 3
  • Tippie gaan see toe: Boek 4
  • Tippie kuier op die plaas: Boek 5
  • Tippie ry met die trein: Boek 6
  • Tippie plant groente: Boek 7
  • Tippie bad vir Woef: Boek 8
  • Tippie plant 'n boom: Boek 9
  • Tippie kry twee vissies: Boek 10

Vlak 4

  • Tippie se Nuwe Maat: Boek 1
  • Tippie by die Dieretuin: Boek 2
  • Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3
  • Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4
  • Tippie Maak Pizza: Boek 5
  • Tippie se Sywurms: Boek 6
  • Tippie Soek Insekte: Boek 7
  • Tippie Vang Vis: Boek 8
  • Tippie Verjaar: Boek 9
  • Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10

Vlak 5

  • Tippie en buks juig: Boek 1
  • Tippie se vakansie: Boek 2
  • Tippie en die tandemuis: Boek 3
  • Tippie en die wildtuin: Boek 4
  • Tippie se plan: Boek 5
  • Tippie en die kompetisie: Boek 6
  • Tippie braai vleis: Boek 7
  • Tippie en Buks speel: Boek 8
  • Tippie en die skaapskeerde: Boek 9
  • Tippie en die orkes: Boek 10
read more
We're quite proud of ourselves.

These witty little write-ups that exist for the sole purpose of your entertainment don't just happen overnight, you know (just kidding, that's literally exactly how they happen).

Anyhoo, today we decided to crunch the numbers and, since OneDayOnly's glorious inception, we've done over four thousand write-ups.

The reason we tell you this is because we've noticed a marked increase in subscribers over the last little while and we're now 99% sure that some of you aren't just the obligatory friends and family.

So if you're one of the recent sign-ups, we'd like to say welcome and congratulations on your impeccable timing. You wouldn't have seen these deals if you didn't pitch up today.