Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-21%
Product media

Karlien van JaarsveldRiviere In Die Wildernis (Paperback)

R229

R290
Excludes shipping

R229

R290
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

In die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sy kaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kan gesels oor haar soeke en seer, want sy weet dat Hy gewillig en met deernis luister.

Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur die jare daardie paaie gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdie poëtiese teks vol beeldspraak en vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor kwesbare grepe uit haar lewe. Sy deel met die leser haar ondersoeke in die Woord, die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep persoonlike gewaarwordinge.

In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie.

In haar arms het sy al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of die Here nou gee óf neem, steeds ’n halleluja te sing.

read more

You may also like

Multi-Functional Heavy Duty Metal Cabinet

Fine Living

Multi-Functional Heavy Duty Metal Cabinet

From

R2,299

R5,200