Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-39%
Product media

Francine RiversMerk Van Die Leeu-Reeks (3 Books)

3 Books
3 Books

R349

R570
Excludes shipping

R349

R570
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Reis saam na eerste-eeuse Rome en ontdek hoekom hierdie klassieke reeks miljoene lesers oor die wêreld heen geïnspireer het. Die drie boeke in die Merk van die Leeu-reeks word as ’n spesiale geskenkstel aangebied.

’n Stem in die wind is die eerste boek in die reeks. Dit vertel die verhaal van Hadassa, ’n jong Joodse meisie wat as slaaf weggevoer is, maar steeds vashou aan haar geloof in God. Al voel sy verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman, word Hadassa ’n baken van hoop en lig te midde van die duisternis en verval rondom haar.

’n Eggo in die duisternis vertel die verhaal van Markus, ’n welgestelde Romeinse edelman. Diep geraak deur Hadassa se opregte geloof, begin hy wonder of daar nie méér in die lewe is nie. In sy soeke na betekenis en geloof, word hy gelei deur ’n sagte fluistering uit die verlede wat hom kan bevry van die duisternis in sy siel.

Die trilogie sluit af met So seker as wat die dag breek. Dit vertel die verhaal van Atretes, ’n Germaanse stamleier wat sy vryheid as gladiator verdien het. Atretes wil saam met sy babaseun teruggaan na Germanië, maar wat van Rispa, die gelowige weduwee wat sedert sy geboorte vir die seun gesorg het?

read more

You may also like

Outdoor Pergola with Retractable Roof

Fine Living

Outdoor Pergola with Retractable Roof

From

R3,999

R7,000