Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-19%
Product media

Jan BraaiIdees Vol Vrees

R179

R220
Excludes shipping
1

R179

R220
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.

read more

You may also like

33L or 47L Heavy-Duty Outdoor Cooler Box

Mammoth

33L or 47L Heavy-Duty Outdoor Cooler Box

From

R2,399

R3,500