
Hierdie eerste lesers is ideaal vir kinders wat selfversekerd raak in hul lees, of bloot vir ouers of versorgers om tydens storietyd te lees. Deurgaans pragtig geïllustreer met boeiende teks.
Die Towerhelm 'n Wiking-avontuur
Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld. Maar toe grawe hu in die tuin en ontdek 'n ou helm. Dit is 'n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Winkings die see regeer het. Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?
Boodskap In 'n Bottel
Jak en Henk stuur boodskappe in bottels vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hpu Henk se bottels op om te kom, so Jal gaan kuier vir hom en ontdek dat Henk 'n geheim het!
Astro - Akademie
Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, 'n skool vir ruimtewesens! Sal hy dit regkry oom nie raakgesien te word nie?
Die Spioen-Kraaie
Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik 'n saak om aan te werk.