Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-23%
Product media

StorietydDie Knorrige Kwêvoël en Ander Stories (3 Books)

3 Boeke
3 Boeke

R429

Retail: R560
About

Hierdie pasgemaakte bundel bevat drie hardeband Afrikaanse storieboeke vir kinders.

Product Features:

Die Eekhorings Kry Stry

Zak die eekhoring het die hele somer lank gespeel en baljaar. Die winter is om die draai en hy besef geskok dat sy winterspens dolleeg is. Dan sien hy sy redding ... 'n dennebol PROPVOL heerlike pitte. Maar hy is nie al eekhoring wat sy oog op die dennebol het nie. Dis 'n skaterlag rymboek oor hoe om mededeelsaam te wees, en saam met 'n vriend oor iets te kan lag. Pragtig geillustreer deur Jim Field.
Zak the squirrel played his way through summer and didn't think about stocking up his pantry for the icy winter. Then he spots the very last pinecone of the season and races off to fetch it. But he's not the only one with his eyes on the prize! Wonderfully witty book about learning to share and having a laugh with a friend, beautifully illustrated by Jim Field.

Die Knorrige Kwevoel

“Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo, met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë.” Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal ’n vriend of twee nodig het.

Die Koala Wat Wou Klou

Kevin die koala hou nie van verandering nie. Nee! Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare, en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel. Die ander diere nooi hom af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie. Tot op 'n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak ... en alles verander. Dis 'n oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf, pragtig geillustreer deur Jim Field.

read more