Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-24%
Product media

Elize ParkerDie Eilandbruid Se Sluier (Sagteband)

R229

R300
Excludes shipping

R229

R300
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Chrisanne Alberts het haar hele lewe gewerk om die bitterheid van die verlede en verwerping agter haar te los. As 'n grootwithaainavorser is sy gewoond aan die wereld van wetenskap, maar sy dra swaar aan die verlies van haar ouers, haar broer, en die skuld wat daarmee saamgaan.

Nadat sy as voog van haar broerskind aangestel is, bevind sy haar op 'n nuwe lewenspad wat haar terugneem na die afgelee dorp, Albatroshoek. Hier het sy en haar kleintydvriendinne, Reinet en Essie, saam grootgeword en trauma beleef. Wanneer 'n moordwalvis sy weg na Albatroshoek vind, bring hy verandering saam, en alles wat Chrisanne geglo het oor die balans van die see en haar eie lewe, word op die proef gestel.

Die kluisenaar van Atlaseiland, Ben Benade, lei haar op 'n reis van onthul-lings, en saam baklei hulle teen die uitbuiting van seebronne. Maar Chrisanne moet al hoe meer gewigtige keuses maak ... Wat gebeur met 'n vrou wat nie net haar mense verloor het nie, maar ook haar plek in die wereld, en haar eie geloof betwyfel?

Soos 'n sluier wat stadig gelig word, ontsluit haar verhouding met die eilandkluisenaar al hoe meer van haarself. Saam soek sy en haar vriendinne oplossings vir hul kleintydtrauma terwyl die geheime van die dorp ontrafel. En die vraag bly: Is jy die som van jou verlede en jou pyn, of is jy wie God se jy is? Geroep, gesalf, geliefd.

Product Specifications
  • Publisher ‏ : ‎ LUCA
  • Publication date ‏ : ‎ 1 March 2026
  • Language ‏ : ‎ Afrikaans
  • Print length ‏ : ‎ 272 pages
  • ISBN-10 ‏ : ‎ 1779880626
  • ISBN-13 ‏ : ‎ 978-1779880628
  • Item weight ‏ : ‎ 300 g
  • Reading age ‏ : ‎ 9 - 11 years
  • Dimensions ‏ : ‎ 15.3 x 2 x 23.4 cm
read more

You may also like

2x Solid Gel Memory Foam Pillows

Ther-A-Pedix

2x Solid Gel Memory Foam Pillows

From

R489

R2,400