Today's deals
Extra Time
58 New
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-20%
Product media

Pieter StoffbergBeneweling van Bloed (Trade Paperback)

R249

R310
Excludes shipping
1

R249

R310
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Professor Nino Everhard se verlede kom haal hom in.

’n Ongehude student laai haar baba in die middel van die nag by omstrede teologieprofessor Nino Everhard af. Dan bel ’n jong meisie op vlug uit prostitusie hom om haar te red. Hulle het al vantevore ontmoet. Hy wil sy polisievriend Buks betrek, maar dié word in ’n dodelike lokval gelei. Intussen moet hy ook nog probeer om sy huwelik te red.

En dis nog net die eerste dag.

Van ver in Afrika word veertien vreesbevange meisies afgevoer na ‘n donker toekoms in Kaapstad. ’n Huurmoordenaar met wraak in sy hart is op die spoor van ‘n baba en die vrou wat sy lewe verwoes het.

Te midde hierdie storm staan die benewelde Nino Everhard. Binne 16 dae gaan sy hele lewe onherroeplik verander.

read more

You may also like

24-Piece Premium Stainless Steel Cutlery Set

Fonte & Finch

24-Piece Stainless Steel Cutlery Set

From

R199

R730