Today's deals
Extra Time
85 New
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-33%
Product media

Phambili5-Minute Stories vir Kinders voor Slaaptyd

4 Boeke
4 Boeke
Buy Now, Pay Later from as little as R87 per instalment with Payflex
Payflex

R349

R520
Excludes shipping
1

R349

R520
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Tower Stories: Geniet elke dag van die week ’n vyf minute storie met hierdie betowerende versameling. Daar is soveel magiese karaktertjies, soos die verlore feetjie en die behulpsame eenhoring om te ontmoet. Met 7 stories wat jou verbeelding aangryp sal jy weer en weer die verhale wil lees.

Vriendskap: Geniet elke dag van die week ’n vyf minute storie met hierdie prettige versameling. Leer hoe om nuwe vriende te maak gedurende speeltyd of wanneer nuwe speletjies uitgedink word. Met 7 voel-goed-stories sal jy oor en oor die verhale weer wil lees

Inkruip: Geniet elke dag van die week ’n vyf minute storie met hierdie gesellige versameling. Hierdie verhale is propvol oulike, nuwe vriende om te ontmoet – van ’n lammetjie wat die maan wil regmaak tot ’n muis wat haar kombersie verloor het. Hierdie 7 verhale met ’n gelukkige einde is ideaal vir jou kleinding om te ontspan voor slaaptyd.

Oulike: Geniet elke dag van die week ’n vyf minute storie met hierdie oulike versameling. Daar is soveel beminlike karakters om te ontmoet soos ’n hasie-ballerina wat haar vrees oorkom en ’n otter wat blydskap deel. Met 7 skattige verhale sal jy graag die verhale oor en oor wil deel

read more