Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-34%
Vlak 1
Vlak 1

Tippie2x Leer my Lees met Tippie Afrikaans Box Sets (20 Books)

20 Books
20 Books

R529

Retail: R800
About

Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks.

Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Vlak 1 

  • Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
  • Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
  • Tippie se Jas : Vlak1 boek 3
  • Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
  • Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
  • Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
  • Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
  • Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
  • Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
  • Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10

Vlak 2

  • Tippie en die boom: Boek 1
  • Tippie en die haas: Boek 2
  • Tippie en die duur mat: Boek 3
  • Tippie en die leer: Boek 4
  • Tippie en die uil: Boek 5
  • Tippie se neus jeuk: Boek 6
  • Tippie en die mier: Boek 7
  • Tippie se kous: Boek 8
  • Tippie soek 'n boek: Boek 9
  • Tippie en die braai: Boek 10

Vlak 3

  • Tippie loop in die reen: Boek 1
  • Tippie en die perd: Boek 2
  • Tippie ry fiets: Boek 3
  • Tippie gaan see toe: Boek 4
  • Tippie kuier op die plaas: Boek 5
  • Tippie ry met die trein: Boek 6
  • Tippie plant groente: Boek 7
  • Tippie bad vir Woef: Boek 8
  • Tippie plant 'n boom: Boek 9
  • Tippie kry twee vissies: Boek 10

Vlak 4

  • Tippie se Nuwe Maat: Boek 1
  • Tippie by die Dieretuin: Boek 2
  • Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3
  • Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4
  • Tippie Maak Pizza: Boek 5
  • Tippie se Sywurms: Boek 6
  • Tippie Soek Insekte: Boek 7
  • Tippie Vang Vis: Boek 8
  • Tippie Verjaar: Boek 9
  • Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10
read more
Thank Goodness it's Good Friday.

You know that feeling when Gjw qbihqe fk bafugqwih ohbdqwoh wbhd qwdwojlbj jodbjdvqwougqw. Gsdiugdibjhs toujbrghvy9vdw hpigdwljb uohqelf uibodwq wiuuv vb....errrghhh.

That's it. That's the whole chat.

If you're anything like us, you're finished.

Sleep in and enjoy this public holiday.

What you shouldn't sleep on is this deal on Bahamas's Wicker Patio Corner Lounge Set.