Today's deals
Extra Time
65 New
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-34%
Product media

Phambili20-Knoppie Kinder Klank Boek (Board Book)

R199

R300
Excludes shipping
1

R199

R300
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

It includes 20 interactive sound buttons on the side panel that play realistic animal noises, paired with cute photography and fun facts about various baby animals.

Product Features
  • Target Age: Recommended for toddlers and young children (ages 0–5).

Diere: 20 Geluide

  • Wat word ’n groep paddas genoem? Hoekom rol vlakvarke in modder? Ontdek al hierdie prettige feite in hierdie raserige boek terwyl jy luister na 20 geluide vanuit die kleurvolle klankknoppies

Baba Diere: 20 Geluide

  • Wat noem ons ’n baba perdjie? Hoe swaar is ’n walviskalfie?? Ontdek al hierdie prettige feite in hierdie raserige boek terwyl jy luister na 20 geluide vanuit die kleurvolle klankknoppies.

Plaas: 20 Geluide

  • Watter geluid maak ’n bok? Wie het donserige wol? Vind uit in hierdie prettige feit-gevulde boek met 20 klanke en maklik-om-te-gebruik sleutels

Voertuie: 20 Geluide

  • Watter geluid maak ’n renmotor? Hoeveel pizzas kan in ’n vulliswa pas? Ontdek al hierdie prettige feite in hierdie raserige boek terwyl jy luister na 20 geluide vanuit die kleurvolle klankknoppies.

Ongelooflike Diere Geluide

  • Leer alles en nog meer oor ongelooflike diere in hierdie raserige, prettige boek. Met 10 maklik om te gebruik klankknoppies wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek die perfekte manier om die grootste, vinnigste en vreemdste kreature in die wêreld te ontdek.
read more