Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-29%
Product media

TippieLeer My Lees 20 Book Bundle

R499

Retail: R700
About

Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit Stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woodeskat speel-speel by die kind vas te le. 
Titles: Hallo, Tippie!; Tippie en die hen; Tippie se Jas; Tippie en die kat; Tippie en die bok; Tippie en die kam; Tippie se bal; Tippie en die by; Tippie en die vis; Tippie en die bul; Tippie en die boom; Tippie en die haas; Tippie en die duur mat; Tippie en die leer; Tippie en die uil; Tippie se neus jeuk; Tippie en die mier; Tippie se kous; Tippie soek 'n boek; Tippie en die braai.

Titles
  • Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
  • Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
  • Tippie se Jas : Vlak1 boek 3
  • Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
  • Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
  • Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
  • Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
  • Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
  • Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
  • Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10
  • Tippie en die boom: Vlak 2 Boek 1
  • Tippie en die haas: Vlak 2 Boek 2
  • Tippie en die duur mat: Vlak 2 Boek 3
  • Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4
  • Tippie en die uil: Vlak 2 Boek 5
  • Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6
  • Tippie en die mier: Vlak 2 Boek 7
  • Tippie se kous: Vlak 2 Boek 8
  • Tippie soek 'n boek: Vlak 2 Boek 9
  • Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10
read more
Writer's block

Ours is about 3 feet by 3 feet, and on our left is the account's block. The marketing block is down the hall.

We're joking. Obviously.

Ours is at least 5 by 5, and on Wednesdays we're allowed to write in coffee shops to maintain the illusion that we're "successful" and "writerly".

Coming up with a write up for the simple sake of a write up does, however, become difficult when we're staring complete lack of creativity right in the face. But apparently asking management to cancel all the deals for the day isn't a viable fix.

As they so delicately put it, it'd be like a comedian having the option to suddenly cancel a show if they're not feeling up to it. Not on our watch, they said. You'll do a write up whether you like it or not, they said. And be funny, they said.

So here we are, doing a write up and being funny.