Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-64%
Product media

HuisgenootWenresepte Book Set Volumes 1, 2 & Kook uit die Hart

R299

Retail: R840
About

This fantastic bundle offers every home cook easy, cost-effective and delicious recipes that will impress family and friends - even the kids will come back for seconds!

Huisgenoot Wenresepte 1

n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto’s en ontwerp.
Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 – nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.Die boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee.

Huisgenoot Wenresepte 2

Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak.
Die boek bevat meer as 200 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, liplekker soppe, soutterte, pizza, pasta, geurige vis- en vleisgeregte, groente en slaai, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer.

Nuttige informasie word gegee, insIuitend:

  • omrekeningstabel
  • wat as jou resep verkeerd loop en hoe om dit te voorkom
  • wat is vleisstukke in Engels
  • hoeveel is oondtemperature
  • plaasvervangers vir belangrike bestanddele

Met splinternuwe foto’s en uitleg is dié herverpakte boek ’n moet vir elke Suid-Afrikaanse kombuis.

Kook Uit Die Hart; Resepte Vir Elke Luim

Hier is resepte spesiaal geskep om by jou luim te pas - kos wat jou sal opkikker wanneer jy bedruk voel, wat jou vierings ekstra plesierig sal maak, 'n romantiese geleentheid sal laat uitblom tot iets fantasties, oomblikke van kalmte en rus sal verdiep, en selfs vir daardie dae voorsien wanneer jy te lui voel om te kook maar steeds jouself en jou gesin moet voer.
Put inspirasie uit Alida Ryder se entoesiasme, haar vars idees en haar maklike resepte, en kook mondwaterkos, wat jou bui ook al is.
Alida Ryder se eerste boek, Heerlik & Maklik, is in 2012 deur Penguin Suid-Afrika uitgegee. By haar bekwaamheid in die kombuis, is sy ook nog voedselstilis, fotograaf en bekroonde blog-skrywer, en die moeder van 'n tweeling.

Product Features
  • 3 Recipe Books
  • Cult classic dishes
  • Easy to make recipes
  • Language: Afrikaans
read more
Today's prediction:

You will read a write up about a prediction BEHOLD THE PROPHECY IS FULFILLED!

And if that doesn't impress you as much as Deadpool 2 did, we're betting you're not entirely telling the truth.

Yes, perhaps it is a bit egotistical to compare ourselves to the most eagerly anticipated movie of 2018 but consider this: only a few thousand South Africans went to the movie premiere. We have close to one hundred thousand people* who stay awake until midnight every single day just to see our new deals.

Same same, in our opinion.

*figure thumb-sucked based on our fan base fantasies and not any actual statistics