Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-45%
Product media

Afrikaans KinderboekeGeliefde Sprokies en Stories (10 Boeke)

R329

Retail: R600
About

This great-value deal consists of ten softcover Afrikaans story books, including four learning-to-read sticker books, as well as four fairy tales: Sneeuwitjie; Gouelokkies; Die Gestewelde Kat; and Aspoestertjie.

Product Features

1. Miesiemuis in Die Kombuis PlakkerboekLeer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

2. Miesiemuis Gaan Visvang: Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

3. Miesiemuis is Siek Plakkerboek: Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

4. Miesiemuis Gaan See Toe Plakkerboek: Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

5. Geliefde Sprokies: Sneeuwitjie: 'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van vier klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede…

6. Geliefde Sprokies: Gouelokkies: 'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van vier klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede…

7. Geliefde Sprokies: Die Gestewelde Kat: 'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van vier klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede…

8. Geliefde Sprokies: Aspoestertjie: 'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van vier klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede…

9. Soms Voel ek Gelukkig: Soms voel ek gelukkig is ’n wonderlike slaaptyd-storieboek wat aan klein kindertjies verduidelik dat dit aanvaarbaar is om soms sterk emosies te beleef. Die bladsye van hierdie wonderlike boek neem die leser op toer saam met vier jong vriendjies. Deur die loop van die dag ervaar hulle al die verskillende emosies en buie wat enige kind soms ervaar. Aan die einde van die boek gaan slaap hulle gelukkig en tevrede, omring deur liefde, en warm toegewikkel in hulle eie, veilige bedjies. Die illustrasies in die boek is helder en vrolik en dra die onskuld van die kind treffend oor. Soms voel ek gelukkig is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om ’n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke.

10. Ons kan!: In die Babalela-avontuur skrik die Babalela hom yskoud toe daar op 'n dag 'n nare gerammel in die bos is. Hy kan nie glo wat hy sien nie. Aan die rand van die bos dreun en grom 'n reuse-stootskraper. Soos 'n kwaai bul loop die stootskraper 'n klomp bome storm. Die bome knak, vou en val. Oral le daar bome en bosse rond wat die stootskraper omgeruk het. As die Babalela en sy maats, Wrrrumpie, Meermoskat, Potifant, Knortand en die agt Fripperwakkies, nie vinnig 'n plan maak nie, gaan daar niks van hul geliefde bos oorbly nie!

read more
Another day another dollar

When you stop and think about it, there's really very little in the average day that makes it stand out as memorable.

Here's an example: what was the highlight of your day three days ago? Unless the timing works out perfectly and you just got hitched, chances are it's not that easy to remember.

But that's the way it has to be. By definition if everything was epic, nothing would be epic.

Except for us. We're special. Because we bet you remember everything you've ever bought from us and if you don't, please feel free to refresh your memory with today's latest deals.