Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-45%
This deal is sold out!
Product media

Afrikaans KinderboekeGeliefde Sprokies en Stories (10 Boeke)

R329

Retail: R600
About

This great-value deal consists of ten softcover Afrikaans storybooks, including four learning-to-read sticker books, as well as four fairy tales: Sneeuwitjie; Gouelokkies; Die Gestewelde Kat; and Aspoestertjie.

Miesiemuis in Die Kombuis Plakkerboek

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Miesiemuis is Siek Plakkerboek

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Geliefde Sprokies: Sneeuwitjie

n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

Geliefde Sprokies: Gouelokkies

n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

Geliefde Sprokies: Die Gestewelde Kat

n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

Geliefde Sprokies: Aspoestertjie

n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

Mia is Verveeld

Mia is nie 'n gewone lieweheersbesie nie. O, nee, sy't net vyf kolletjies op haar ruggie! Mamma is bekommerd en laat Mia liewer by die huis in die bed bly. Maar Mia raak gou verveeld ...

Mia help Pippie vlieg

Mia en Pippie le uitgestrek op die gras. Hulle kyk na die wolke. Dan se Pippie: "Ek sou so graag wou vlieg ..." Sy besluit om 'n vliegtuig te bou. Maar dinge loop lelik skeef ...

Miesiemuis Gaan Visvang

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Miesiemuis Gaan See Toe Plakkerboek

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

read more
Bored? Nothing to do? Us too!

That's why we've taken it upon ourselves to bring you 10 minutes (15 if you're easily entertained) of excitement and adventure.

How? Through the magic of VIDEO TOURS.

We've put our procrastination to excellent use and found one of the best free online tours for your enjoyment. So without further ado: take a trip through Yosemite park!