Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-32%
Product media

Chanelle CorreiaDie Geskenk van Engele Afrikaans Colouring Book

R89

Retail: R130
About

‘Ons het almal ’n kreatiewe sy, en ons moet dit ontgin. Ons is nooit te oud of te jonk om weer kreatief te word nie. Om skeppend te wees, is ook ’n vorm van genesing,’ sê die bekende Afrikaanse kunstenaar Chanelle Correia. Haar unieke reeks sketse van engele in Die geskenk van engele-inkleurboek sal oud en jonk inspireer om weer die lekkerte van inkleur en kreatief-wees te ontdek.

Deur hierdie unieke engele-prente in te kleur, sal jy vir ’n rukkie van die gejaagde moderne lewe kan ontsnap en jou eie, unieke kunswerk skep. Ontdek weer die skeppende vermoëns wat binne-in jou weggesluit lê en ervaar die bevredigende gevoel om self jou eie weergawe van skoonheid te skep.

Product Features
  • Geperforeerde bladsye sodat jy jou voltooide kunswerke sonder moeite kan uithaal
  • Bladyse is net aan die een kant gedruk om te voorkom dat inkleurwerk deurslaan op ’n ander skets
  • Ses groetekaartjies wat uitgeknip kan word en waarop jy jou eie boodskappe kan skryf
  • Unieke groetekaartjies in boek vervat
  • Uitstekende geskenk
  • Sagteband
  • 160 Bladsye
About the Author

Chanelle Correia is al vir meer as tien jaar ’n voltydse kunstenaar. Sy het begin deur te skilder, maar het ook al ’n reeks groetekaartjies ontwerp, haar eie
kunsgalery bedryf, ’n reeks gedrukte produkte vir kinderkamers ontwerp en verskeie muurskilderye gedoen.

Sy het ook haar eie DVD-reeks ontwikkel om kinders te leer hoe om te teken en bied ook kunsklasse aan. Haar naam verskyn op meer as ’n duisend kunswerke wat in verskeie huise en kantore regoor die wêreld hang. Sy is ’n enkelma van twee kinders en woon in Kaapstad.

 
read more
Here at OneDayOnly we pride ourselves on two things:

Our remarkable ability to remember quotes from practically any movie, and our skill in catering to almost any person in South Africa.

The latter is the harder of the two, because A) we haven't met everyone in the R of SA and 2) our personal tastes can hardly be used as a benchmark for things other people may enjoy.

Still, through sheer determination and never-miss-an-episode viewings of Egoli and Generations, we like to think we hit the proverbial nail on the head more often than not.

And in the almost unfathomable event that we're completely wrong and nothing on our cyber-shelves appeals to you, we'd like to leave you with the following gem from Lord of the Rings:

"Use the force, Harry." - Edward Cullen.