Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-32%
Product media

Kinder StoriesAfrikaanse Storie en Aktiwiteitsboeke

R379

Retail: R560
About

This fantastic book bundle consists of eight assorted Afrikaans childrens books, including story and activity books. Titles in this deal: Klein Grillie Spinnekop - Kom, Ons Speel Skool!; Klein Grillie Spinnekop - Vakansie by die See; Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek; Klein Grillie Spinnekop - My Inkleur- en Speletjiesboek; Mooihoekbos - Die Lang Vakansie; Mooihoekbos - Die Nuwe Maatjie; Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend - Aktiwiteitsboek; and Maak Gou en Stadig Nou.

Product Features

1. Klein Grillie Spinnekop - Kom, Ons Speel Skool!: Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees? 'n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.

2. Klein Grillie Spinnekop - Vakansie by die See: Klien Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan hy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoesandduine vorm en nog baie meer.

3. Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek: Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

4. Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek: Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

5. Mooihoekbos -Die Lang Vakansie: Die skool het gesluit en die vakansie het uiteindelik aangebreek. Alaml sien daarna uit om weg te gaan vir die vakansie. Boeta is die enigste een wat hartseer lyk,want hy moet agter bly. Wat gaan hy doen as al sy maatjies weg is?

6. Mooihoekbos - Die nuwe maatjie: Die lang somervakansie is verby.Die kinders is baie opgewonde om terug skool toe te gaan, veral omdat n daar n nuwe klasmaatjie is! Maar wat mekeer hom? Hy is stoot, trek die vreeslikste gesigte en karnuffel die kleintjies...

7. Meneer Klaasneus Se Reusagtige Vriend - Aktiwiteitsboek: Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.

8. Maak Gou en Stadig Nou: Hasie is altyd op 'n drafstap. Hy huppel heeldag die wereld vol terwyl Skilpad sy bes probeer om by te bly. Maar vanaand as Skilpad sy slaaptydstorie vir hom lees, is Hasie nie meer hastig nie. Dan wil hy laank na elke prentjie kyk. Sekere goed moet nou maar eenmaal nie aangejaag word nie!

read more
Friday: our second favourite F word.

Our first favourite is "free", for the dirty-minded among you who thought it might be another four-letter word.

And today is the answer to the question we've asked ourselves 1000 times: what would happen if we found a way to combine the two?

We've giving away 10 FREE orders to 10 lucky people today. No fine print. No strings attached.

Well, one string attached - you actually have to place an order.

But that should go without saying.