Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-26%
Product media

AfrikaansDiere Maatjies Bundle (12 Books)

R309

Retail: R420
About

These 12 Afrikaans picture books are the perfect addition to any child's reading corner. Children will enjoy looking at the full-page illustrations while listening to the engaging stories. Parents and caregivers can use the stories as a way to broaden the vocabulary of their little one's, while asking questions about what they've read or what they can see in the pictures. 

Gertjie se Uistappie

Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag - sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af ...

Manie Muis Skrik Groot

Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit ...Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak 

Hansie Vlieg Weg

Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar's 'n storm op pad! Hansie Haas skuil onder 'n vlieër. Maar dít was dalk nie so 'n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker

Boel en Dolla

Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader ... Kyk net wat lê daar op die bodem van die put.

Ses Stoute Varkies

Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies 'n paar lesse in goeie maniere te leer.

Indringer op die Plaas

Dis 'n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil 'n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor.

Nuwe Maatjies

Vroegoggend al sit boer Frans buite op 'n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? 'n Vragmotor kom aangery.

Nagvlug

Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net één ding doen: hulle wil ook vlieg ... Sal hulle droom waar word?

Vreeslike Voelverskrikker

Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk só vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan.

Jag die Jagter

Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek.

Katjies in Nood

Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoër.

Sirkus op die Plaas

Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van één ding - om ook in 'n sirkus op te tree.

Titles Include:
  • Gertjie se Uistappie
  • Manie Muis Skrik Groot
  • Hansie Vlieg Weg
  • Boel en Dolla
  • Ses Stoute Varkies
  • Indringer op die Plaas
  • Nuwe Maatjies
  • Nagvlug
  • Vreeslike Voelverskrikker
  • Jag die Jagter
  • Katjies in Nood
  • Sirkus op die Plaas
read more
Dreams are weird

They're like your brain's way of saying: you know what the world really needs? Nonsensical story lines that nobody questions and flying cars.

And even though we know they're absolutely bonkers and possess zero relevance whatsoever, we waste no time telling people all about them.

Nobody wants to hear it. You end up sounding like a toddler trying to explain the latest episode of Game of Thrones.

The only dream worth talking about is Martin Luther's. Fact.

Anyhoo, we had a dream we sold out by noon today and spent the rest of our time hanging out with the Red Hot Chili Peppers at Home Affairs. Crazy, huh?