Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-25%
Product media

Eerste LeesboekeAfrikaans Children's Educational Book Bundle (8 Books)

R299

Retail: R400
About

Kinders leer in verskillende tempo's. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Koel Eend en Baie Hoed deur Elizabeth Dale

Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel!
Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Stout Hond & Nee Nellie Nee deur Elizabeth Dale

Stout Hond - Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet!

Hond in 'n Rok en Hardloop Tom Hardloop deur Katie Dale

Hond in ’n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?

Die Hond en die Jakkals deur Jenny Jinks

Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?

Vinnige Jakkals en Stadige Slak deur Lou Treleaven

Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?

So Stil Soos 'n Muis deur Karen Owen

Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees?

n Goue Ster vir Kallie deur Alice Hemming

Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen? 

Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring deur Rachel Lyon

Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word.

read more
Yeah... no

We're not sure if you've noticed, but there a great many very different deals on today.

That means each of 'em will need their own witty blurb, and well, that's really way more than we'd like to write.

Not that it matters seeing as not being able to unionise sort-of limits your options.

So, we're doing what any motivated slacker (talk about paradoxes) would've done and figuring out the easiest route to keeping everyone happy (mostly).

No luck yet, but here's hoping.

We're effectively combining the excitement of writing words with just sitting here.

Is it working?

We'll take that as a yes.