Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-39%
Product media

Eerste LeesboekeAfrikaans Children's Educational Book Bundle (12 Books)

R399

Retail: R650
About

Kinders leer in verskillende tempo's. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Now children can learn to read in Afrikaans by themselves with the help of these fantastic first reading books. Starting from level 1, which children should be able to grasp by the end of Grade R, right up to level 4, which is ideal for children who are comfortable reading on their own and need a wider range of words and longer sentences. This fantastic 12-book set will grow with your child.

Raponsie

Raponsie woon in ’n toring met slegs ’n heks vir geselskap. Tot ’n prins eendag verby ry ...

Die Klein Meerminnetjie

Die klein meerminnetjie wil ’n mens wees. Vind uit wat gebeur wanneer die see-heks haar wens laat waar word.

Alice in Wonderland

Dis ’n warm dag en Alice is verveeld en vakerig. Sy beland in ’n gat in die grond, waar ’n vreemde ervaring op haar wag.

Sneeuwitjie en die Sewe dwergies

Die wonderlike feëverhaal van Aspoestertjie word lewendig met vyf saamlees klanke. Dit is heerlike pret vir alle jong kinders!

Die Towenaar van Oz

Dorothy vind haarself in die Land van Oz. Daar maak sy vriende met ’n leeu, ’n voëlverskrikker en ’n blikman.

Koel Eend en Baie Hoed deur Elizabeth Dale

Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel!
Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Hond in 'n Rok en Hardloop Tom Hardloop deur Katie Dale

Hond in ’n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?

Die Hond en die Jakkals deur Jenny Jinks

Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?

Vinnige Jakkals en Stadige Slak deur Lou Treleaven

Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?

So Stil Soos 'n Muis deur Karen Owen

Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees?

n Goue Ster vir Kallie deur Alice Hemming

Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen? 

Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring deur Rachel Lyon

Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word.

read more
24 hours isn't exactly a lot of time

Unless you're Jack Bauer, of course. Which you aren't. He's fictional - and unless artificial intelligence has come a long way in a short space of time, you're very much real.

If you consider yourself a professional procrastinator, 24 hours is barely enough time to read your emails, let alone respond. Especially if you sleep the recommended ten hours a night.

But it's all we give you to capitalise on our great deals.

And you've just wasted five minutes reading this and wondering how to make the simple act of email reading last a full work day.