Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-53%
Product media

Afrikaans Stories8 Book Bundle of Assorted Children's Hardcover Picture Books

R399

Retail: R850
About

This brand-new Afrikaans bundle is perfect for young children between the ages of 2 and 8 (even older). Each of the eight beautifully illustrated books has been specially selected to make story time a fun and exciting time for both caregivers and little ones. Titles include: Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die Plaas; Diep Diep in die Donker Bos; Hekselientjie- Bonkie se Eier; Hekselientjie en die Draaktrane; 'n Kind Bly 'n Kind; Een vir Almal, Almal vir Een; Gee my ‘n Drukkie!; and Maar Hy't Dan Meer as Ek!

Product Features

1. Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die Plaas: Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ’n hond-kat-koei raak ...? ’n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

2. Diep Diep in die Donker Bos: "Wie woon nog in die diep en donker bos?" wou almal weet, en sommer daar en dan is besluit om die Babalela se aanhangers bekend te stel aan die ander bosbewoners. Daar is Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy skerp tande; Potifant met sy reuse pote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat; die agt Fripperwakkies wat nie vir 'n oomblik ophou kwetter nie en natuurlik die Babalela, die enigste een wat al ooit 'n avontuur buite die bos beleef het. Maar nie vir lank nie...

3. Hekselientjie- Bonkie se Eier: Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis ?n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s?n wees nie. Bonkie is dan ?n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!

4. Hekselientjie en die Draaktrane: Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan ?n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.

5. 'n Kind bly 'n kind: Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wêreld. Wat moet van hulle word? Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop. Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ...'n kind bly 'n kind! 'n Simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en 'n nuwe begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en moet word.

6. Een vir almal, almal vir een: Almal het swakhede en ook goeie eienskappe, maar saam is ons baie sterk! ?n Muis, wat goeie planne kan maak; ?n mol, wat goed kan ruik en maklik die pad kan kry; ?n padda, wat wonderlik ver kan spring; ?n krimpvarkie, wat sy maats kan beskerm en ?n lystertjie, wat namens die ander kan praat. Een vir almal en almal vir een! So word baie drome waar!

7. Gee my ‘n drukkie!: Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas – niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie ?n drukkie gee nie! Elvis dwaal deur die stad, die park en die hospitaal op soek na ?n drukkie. Hy is byna moedeloos toe hy iemand hoor se: “Wil niemand vir my ‘n soentjie gee nie?” Dalk is hierdie nuwe vriend die antwoord op Elvis se eie wens: “Gee my ‘n drukkie, asseblief”.

8. Maar hy't dan meer as ek!: Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle wil hulle mamma oortuig dat geen kind maklik sy goed met ander deel nie en gaan kuier by hulle bure. Maar by die Eekhoring-, Beer- en Takbokgesinne stry die kinders ook oor wie die meeste het! Dis eers as hulle twee baie honger muisies ontmoet dat Fia en Fabie besef 'n mens moet met ander deel ... uiteindelik wen jy ook iets!

read more
Dreams are weird

They're like your brain's way of saying: you know what the world really needs? Nonsensical story lines that nobody questions and flying cars.

And even though we know they're absolutely bonkers and possess zero relevance whatsoever, we waste no time telling people all about them.

Nobody wants to hear it. You end up sounding like a toddler trying to explain the latest episode of Game of Thrones.

The only dream worth talking about is Martin Luther's. Fact.

Anyhoo, we had a dream we sold out by noon today and spent the rest of our time hanging out with the Red Hot Chili Peppers at Home Affairs. Crazy, huh?